Sugar and Sass Bruidspan Hempie
Die Sugar and Sass Bruidspan hempie is ’n cupcake-geïnspireerde reeks ontwerp vir die trougeselskap wat elke viering, spice gee.
Elke ontwerp kombineer ’n cupcake-illustrasie met tong-in-die-kies titel en verander die tradisionele trou-rol in iets modern en fun. Die trou-span-styl het persoonlikheid - soet met ’n bietjie karakter!
Kies jou ontwerp
Elke hempie bevat ’n cupcake-tema en troutitel. Kies jou gunstelling ontwerp.
Gerief en kwaliteit
Gemaak van sagte, hoëgehalte materiaal vir gemaklike heeldag dra. Ons standaard hempie is unisex crew neck. Gesels met ons as ’n ander styl hempie verkies word - ons help graag.
Jy sal dit like vir:
• Strooimeisie- en trougeleenthede
• Bachelorette- en kuiernaweke
• Pret trouspan foto’s
• Speelse geskenke
• Die mense wat die troue besonders maak
Kies die persoonlikheid, kies die ontwerp en bring ’n bietjie Sugar and Sass na jou partytjie.