Blomfees Bruidspan Hempie
R 195
Select a T-shirt Design
Choose a T-shirt Colour
Garment Size
Elke Bruidspan het 'n mensie sonder wie die dag netnie dieselfde sou wees nie. Die Blomfees T-hemp versameling met prettige blombrille, leen uniekheid aan elke titel - daar is iets vir elkeen.
Gerief vir Elke Fees
Gemaak van kwaliteit materiaal wat lekker dra van die eerste koffie tot die laaste foto. Ons standaard hempies is unisex crew neck in 'n verskeidenheid groottes. Chat met ons as ’n ander styl verkies word - ons help graag.
Net Reg Vir
• Bruidspan-uitrusting
• Kombuistees en troupartytjies
• Die ''çountdown'' na die groot dag
• Regmaak tyd
• Herinneringe wat saam huis toe gaan
Kies elkeen se hempie en laat die Blomfees begin.